Adult vpsBest price web hostingBest web hosting domainBest web hosting in malaysiaBigrock coupon codesBuy linux vpsCheap europe vpsWeb hosting with emailWhat is windows hostingWindows xp hosting
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

kruiners_banner1(New)
Slider 1

Belangrike Datum

Ons Spog Blad

Kruiners kan skyfskiet
Kruiners kan skyfskiet
Zanelle Kruger Gr 7, is die afgelope naweek gekies as deel van die o/14 Gauteng Skole Skyfskiet span. Sy verwerf haar Gauteng klere. Haar MQS pins word ook aan haar oorhandig – sy ontvang...
Slimkop Arno wen weer!
Slimkop Arno wen weer!
Arno de Beer het Saterdag 3 Augustus 2019 aan die jaarlikse Abacus Maths streekskompetisie deelgeneem het. Die kompetisie word gehou sodat leerders kan kwalifiseer om Nasionaal deel te neem. Leerders van regoor Gauteng neem...
Bakkersdag
Bakkersdag
Kruiners hou weer heerlike Bakkersdag – die keer was ons Gr 1’s aan die beurt.  Daar was lekkernye te kies en te keur.  Die koekverkoping was ‘n reuse sukses en binne een pouse is...
Netbalnuus
Netbalnuus
Saterdag 27 Julie het Laerskool Helderkruin se o/11 netbal span deelgeneem aan die D12 u/11 World Cup. Die byeenkoms het plaasgevind by Hoërskool Florida. Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur het die inisiatief...
Hokkie 1ste spanne
Hokkie 1ste spanne
Baie geluk aan ons eerste Hokkie spanne – seuns en dogters. Dankie aan ons borge vir die spelers se netjies klere en baadjies. Saam met die dogters is hul afrigters Mee. Stephanie en Elmien. ...
Skaakkampioen! Edward Potgieter
Skaakkampioen! Edward Potgieter
“Skaakkampioen – Edward Potgieter het in die Julie vakansie aan die Suid-Afrikaanse Ope Skaak toernooi in Kimberley deelgeneem. Hy het ‘n algehele 3de plek in die Ope afdeling behaal en 5de in die Skole...
LFP Borgskap aan die skool
LFP Borgskap aan die skool
Kruiners bedank LFP vir die ruimhartige borgskap.  Baie dankie vir betrokkenheid en ondersteuning by Laerskool Helderkruin.  Dit word waardeer – met dank van Mnre. Chris Schutte (skoolhoof), Riaan van der Watt (Adjunkhoof) en Alwyn...
Kruiners Dirigent wen groot!
Kruiners Dirigent wen groot!
Die Kruiners kan met reg spog, beide kore se dirigent Schalk van der Merwe – het aan die Len van Zyl Dirigente Kompetisie in Kaapstad deelgeneem – en uit 26 gekose deelnemers, was hy...
Me. Elmien Roesch ons nuwe MBK Juffrou
Me. Elmien Roesch ons nuwe MBK Juffrou
Biografie Elmien Roesch is ‘n liefdevolle, hardwerkende en passievolle mense mens en het ‘n graad in BSc Menslike Bewegingskunde en Fisiologie by Noordwes Universiteit in Potchefstroom voltooi. Sy gaan MBK vir graad RR tot...
Groot welkom aan ons drie nuwe assistente
Groot welkom aan ons drie nuwe assistente
Ons verwelkom graag die nuwe assistente by Laerskool Helderkruin, mag julle die uitdaging geniet en mag 2019 ‘n goeie afskop wees vir julle loopbane, van links is me. Marlie Pieterse, me. Inge Jonker en...
Kruiners spog met twee baie talentvolle dogters
Kruiners spog met twee baie talentvolle dogters
  Chloë Rex is as die Lions se Wenner van die kunskompetisie “Kindness matters” van hierdie streek aangewys. Ons wag in spanning vir die uitslae van die volgende rondte. Pragtige tekening, jy is voorwaar...

Hit Counter provided by technology news